Nieu-Seeland Rugby (Engels: New Zealand Rugby, afgekort "NZR"), tot 2013 bekend as die Nieu-Seelandse Rugbyvoetbalunie (Engels: New Zealand Rugby Football Union, afgekort "NZRFU"), is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Nieu-Seeland beheer. Die beheerliggaam is in 1892 gestig en in Wellington gesetel. Sedert 1949 verteenwoordig dit Nieu-Seeland by …
Kaapse Vaarwel | Reisinligting Nieu-Seeland visum. As jy vir tot 90 dae in Nieu-Seeland bly, hoef jy nie vir 'n visum aansoek te doen nie. Hulle vra wel vir een NZeTA (Nieu-Seelandse elektroniese Reisowerheid). Jy kan dit doen hier aanlyn reël. Dit is geldig vir twee jaar vanaf die tyd dat jy aansoek doen en die 90 dae begin by aankoms in Nieu-Seeland.
Die Nieu-Seelandse vlag in Wellington. Die Nieu-Seelandse vlag maak gebruik van twee prominente kenmerke: die Union Jack en die Suiderkruis. Daar word dikwels aanvaar dat die Union Jack verwys na Nieu-Seeland se geskiedenis as 'n Britse kolonie, terwyl 'n meer geskiedkundige verwysing sal aandui dat dit eerder verwys na Nieu-Seeland se lojaliteit …
Rugbykoors het Nieu-Seeland ook in 'n greep Kommentaar. Boekmerk. Deel jou intekenaarartikels. Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend! ... (Nieu-Seelandse tyd) op die groot skerm by Eden Park na die Wêreldbeker-eindstryd tussen die Springbokke en die All Blacks kan gaan kyk. Foto: Getty Images
Dit beteken Suid-Afrika is weer die wêreldkampioen, soos hy vanaf 1996 deurentyd was totdat hy die titel in 2019 aan Nieu-Seeland moes afstaan. Herman Archer, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Skaapskeerfederasie, sê dit is vanjaar die eerste keer dat die wêreldkampioenskap sedert 2019 aangebied is, onder meer weens die covid-19-pandemie. ...
Toe Colin Bouwer sy vrou en twee kinders in 1997 oppak en Nieu-Seeland toe trek, het niemand daaroor gewonder nie. Colin was 'n uiters bekwame psigiater wat 'n invloedryke pos aangebied is en saam met... – Listen to Die Suid-Afrikaanse dokter wat die perfekte moord in Nieu-Seeland wou gaan pleeg by True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe instantly on your …
Die Nieu-Seelandse dollar (Engels: New Zealand dollar, Māori Tāra o Aotearoa; kode NZD en NZ$) is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande (saam met die Cookeilande-Dollar) en die Pitcairneilande.Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en …